“Ná sewe jaar se lag, huil en liefde weet ek jy is net die een vir my. Daar is niemand anders soos jy nie.”

Hierdie troue het alles gehad: ‘n Liefdevolle paartjie, lekker weer en uitspattige danspassies. Dankie Johan en Chantel Pople Brand dat ons deel kon wees van julle spesiale dag.

 

Share their story
Service Providers:
Dress | Urban Bride
Makeup | Corné Visser Makeup Artistry
Hair | Linelle van Niekerk
Photographer | Oliv’ Photography
Decor | Styled Functions – RentalsHugo Party Hire
Flowers | Delsma Farm Wedding Venue
Music | DJ R-Line entertainment

 

2019-07-18T09:49:37+00:00