“Vandag is jy die mooiste prinsessie en vir die res van ons lewens saam is jy my mooiste vroutjie.”

Wilhelm se saggeaarde liefde vir Chelsea is so tasbaar wanneer hulle saam is. Dit ken geen perke nie. Dankie dat ons kon deel in julle mooi liefdesverhaal.

 

 

Share their story
Service Providers:
Venue | Laatson Onthale
Rok | Ferreira Couture
Hare en grimering | Marike Nel
Fotograaf | Zandri du Preez Photography
DJ | Mike se Musiek – Porterville

 

2019-08-06T12:54:34+00:00